Tekst piosenki:
Ek vry na 'n nooi
'n Wonderlike nooi
Sy woon daar in ons straat
Sy het 'n fout
'n Groot groot fout
Sy wou graag 'n engels praat
En wanneer ek kom vry
Dan sê sy vir my
Jan please kom sit by my
Put jou arms om my nek
En soen my op my bek
Dan is I sommer bly
Dan sê sy, Jan asseblief tog squeeze my
Ag Jan asseblief tog please my
Gee my 'n druk laat ek hik en so snik
Jan asseblief tog please my
Gee my 'n druk laat ek hik en so snik
Jan asseblief tog squeeze my
Sy sê I love you Jan
Jy's 'n lekker man
And you make me feel so nice
Soen my gou
And don't let me go
And squeeze me two times twice
You's 'n lekke ding
En jy's net na my sin
And you give me such an awful thrill
Staan jou man
En ek weet jy kan
Because you work with a will
And sê sy, Jan asseblief tog squeeze my
Jan asseblief tog please my
Gee my 'n druk laat ek hik en so snik
Jan asseblief tog please my
Gee my 'n druk laat ek hik en so snik
Jan asseblief tog squeeze my
Gee my 'n druk laat ek hik en so snik
Jan asseblief tog squeeze my
Dodaj adnotację do tego tekstu »
Historia edycji tekstu
Komentarze (0):